Jy Kan Word Wat Jy is (Afrikaans, Paperback)

R80.00

Out of stock

SKU: BB-0986 Category:

Description

Jy Kan Word Wat Jy is

Condition: Pre-owned; Very Good (VG)

Author: Arnold Mol

Format: Paperback

ISBN: 978-1-77000-895-3

Baie Christene ervaar ‘n gevoel van mislukking omdat hulle nie heeltemal is wat hulle behoort te wees nie. In Jy kan word wat jy is help Arnold Mol jou om vry te kom van sulke gedagtes en ‘n lewe van ontspanne heiligheid na te volg. Nie alleen beklemtoon die titel die verstommende posisie van die gelowige se plek in Christus nie, maar wys ook daarop dat geestelike groei God se verantwoordelikheid is – nie ons s’n nie. Die talle ‘Hoe om te … ‘ – hoofstukke fokus op die aanwending van die oorvloedige hulpbronne wat tot elke gelowige se beskikking is. Die titel eindig met ‘n kort beskrywing van die opwindende vooruitsigte waarna elke gelowige kan uitsien. Die inhoud is sterk gegrond op Skrifverwysings, maar bevat ook praktiese illustrasies en toepassings op alledaagse situasies waarmee gelowiges hulself kan vereenselwig. As jy wil weet wat dit beteken om ‘n Christen te wees en hoe om ’n oorwinnende lewe te lei, is Jy kan word wat jy is die boek om te lees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jy Kan Word Wat Jy is (Afrikaans, Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *