Description
‘n Lewe Naby God (Afrikaans)
Condition: Pre-owned; Excellent (EX)
Author: Nina Smit
Format: Hardcover
ISBN: 978-1-77000-539-6
Elke vrou smag na ’n ryk en bevredigende lewe vol vreugde en geluk. Die pad daarheen lyk net soms so lank en moeilik, en partykeer verdwaal ons. Of ons word so vasgevang in ons pligte van elke dag dat ons perspektief verloor.
In ’n Lewe naby God wys bekende en geliefde skrywer Nina Smit dat daar tog ’n paar bakens is om die pad makliker te maak. Sy sê die geheim van sukses en geluk is om naby die Here te lewe, om Hom elke dag beter te leer ken en liewer te kry. God se teenwoordigheid is egter iets waarna ’n mens doelbewus moet sóék. Om naby God te leef is altyd ’n wilsbesluit.
Op vernuftige wyse spreek Nina Smit tot in die hart van die moderne vrou, en gee werklik praktiese voorstelle oor hoe om jou lewe binne God se wil te leef. Deur die loop van 366 oordenkings kry die leser opnuut die geleentheid om daardie kosbare genade-oomblikke in die teenwoordigheid van God te koester.
How We Grade Our Books
New (N): Brand New Book Excellent (EX): The book has no torn or missing pages, has no writing or highlighting. It’s like new. Very Good (VG): The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book. Good (G): This book has no large tears or any missing pages, but it may contain very little writing or highlighting. A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelf wear; maybe an inscription inside or some shelf wear or a small tear or two on the dustjacket. Acceptable (AC): This book has no missing pages and may have considerable writing or highlighting but the text must not be obscured.
|
Reviews
There are no reviews yet.