Talent is Nie Genoeg Nie (Afrikaans, Paperback)

R150.00

1 in stock

SKU: BB-0101391 Category:

Description

Talent is Nie Genoeg Nie

Condition: Pre-owned; Very Good (VG)

Author: John Maxwell

Format: Paperback

ISBN: 978-1-4153-0134-0

Dit is alombekend dat talent alleen nie ’n waarborg vir sukses is nie. As dit die geval was, sou alle talentvolle mense suksesvol gewees het. Waarom is party talentvolle mense dan suksesvol en ander nie? John C.Maxwell werp lig op 13 kritieke keuses wat ’n mens moet maak om jou natuurlike talent optimaal te ontwikkel en ’n ‘Talent+’-persoon te word. Uit die boek blyk dit duidelik watter verskil die volgende keuses in ’n mens se lewe maak: Geloof, passie, inisiatief, fokus, voorbereiding, oefening, deursettingsvermoe, moed, leerbaarheid, integriteit, verhoudings, verantwoordelikheid en spanwerk. Talent is nie genoeg nie is die ontbrekende sleutel wat mense sal help om hul volle potensiaal te bereik deur hul talente optimaal te ontwikkel. Dit is ’n onmisbare hulpmiddel vir elke persoon wat sy of haar unieke gawes met oorgawe wil uitleef.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Talent is Nie Genoeg Nie (Afrikaans, Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *